top of page

“If you live to be a hundred,

I want
To live to be a hundred

minus one day,
So I never have to live

without you."

~ Winnie de Pooh

Leandra se kombuis tee

Liefste familie & vriendin,

Hiermee word jy uigenooi na Leandra se kombuistee

 

Die liefde het geen prys of waarde

Geen geld kan op die ganse aarde

Vir groter hartsgeluk betaal

As dit wat uit ’n bruidspaar straal

Dit maak nie saak wat jy bydra

Maar hiermee wil ons vriend’lik vra

Dat dit wat jy dan sou bestee

Jy eerder in ‘n koevertjie gee -

Met ’n spesiale persoonlike boodskap daarby

wat Leandra en Anton nét by jou sal kry.

bottom of page